Luukse akkommodasie by CONSTANTIA MANOR GASTEHUIS in Pretoria Oos
|
| Die gastehuis bied akkomodasie in hotel-styl. Alle kamers het sy eie identiteit en is in drie kategorie verdeel: Superior, Luuks en 4-ster bekostigbaar.
Die akkomodasie bestaan uit: Superior kamers: 5 dubbel kamers (slaap 2 m... |
|
|
| Die ideale fasiliteite vir konferensies in Pretoria Oos! Die lokaal kan 25 mense in "boardroom" styl akkomodeer. Bespreek nou vir daardie strategiese beplannings sessie, opleiding, direkteure vergaderings, privaat vergaderings.
Cons... |
|
|
| Ons bedien 'n uitstekende buffet ontbyt wat insluit 'n variasie van ontbytgrane, yogurt, vrugte, brood/ roosterbrood en vrugte-sap. Die warm gedeelte bestaan uit eiers - soos verlang voorberei, spek, wors, sampioene, tamatie... |
|
|
| Ons "High Tea" bestaan uit 'n 3 gang vinger-ete (happies). Dit is n baie deftige geleentheid. Die gaste sit aan by 'n gedekte tee-tafel.
Die geleentheid verloop soos volg:
* .....TEE.....
* ... |
|
|
| Constantia Manor Gastehuis is rolstoel vriendelik. Ons het n kamer vir die doel. Die eetsaal en tuin kan ook maklik bereik word ... |
|
|
| Constantia Manor Guesthouse het n bruids kamer vir n aand weg van die gewoel na n troue. Die kamer is ruim en word opgemaak vir iets spesiaals... |
|
|
| Die gastehuis bied akkomodasie in n hotel styl. Alle kamers het sy eie identiteit.
Die akkomodasie bestaan uit 10 kamers met \'n " Queen size" beddens en 3 "Twin " kamers.
Al ons kamers het volledige badka... |
|
| Kloof Hospitaal
Menlyn Park Sentrum
Sita Erasmuskloof
... |
|